Jacques & Hettie Hoon

Jacques & Hettie Hoon

Gerrit,

Ons kan nie genoeg ons dank en tevredenheid teenoor jou en jou span betoon nie. Jou rustige styl, passie vir jou werk en jare se ondervinding het ons kalm en gerus laat voel. Ons spesiale dag is tot in die fynste besonderheid vasgevang en met die DVD sal ons dit keer op keer kan herleef. Die eindproduk is uiters professioneel en werklik van hoogstaande gehalte. Ons is trots om dit met ons familie en vriende te deel. Weereens baie dankie.

Jacques & Hettie Hoon

Hayley & Dave

Haley & Dave

We asked Gerrit Visser Videos to be our videographer at our wedding on 27 January 2007, after much deliberating over whether to even have a DVD made. It was the best thing that we decided to do, and I would definitely recommend them!

Once the wedding was all over, we couldn't wait to watch it all again on the DVD, and it really exceeded our expectations. Gerrit Visser Videos was extremely punctual and professional, and not too "in your face"! Even when everything started to run late, they were fantastic and kept on filming without even being asked. The final product was very well presented, and it is a great memory of our special day.

Thank you very much to Gerrit and Frannie - we really appreciate the great service!

Hayley and Dave

Jacques & Adelé

Jacques & Adelé

Baie dankie vir ons goeie kwaliteit trouvideo! Dit was amazing om weer my sluier teen my gesig te voel, weer te sien hoe Jacques vir my gekyk het soos nog nooit vantevore nie, en die gevoel in my maag soos ek na die video kyk is onbeskryflik. Die "vibrance" wat julle op film vasgevang het, laat my die troue presies weer herleef. Jul diens is vir enigiemand aan te beveel. Die video is amper soos my geheime wapen om reg van voor af op Jacques verlief te raak. Baie, baie dankie!!

Adelé Viljoen

Connie & Lizanne Malherbe

Connie & Lizanne Malherbe

Hoe kan ek vir julle dankie sę...? Die troue was 'n vet fees, hope meer as waarvoor ons kon hoop of wat 'n mens kan beleef op een aand, maar nou kan ons dit stukkie vir stukkie weer van voor af geniet!! Baie, baie dankie, julle was wonderlik en elke aspek van die dag is so goed en professioneel vasgevang.

Connie & Lizanne Malherbe